"Die Mooi In Jou"
— 演唱 Demi Lee Moore
“Die Mooi In Jou”是在唱片公司“Demi Lee Moore”的官方頻道14 行進 2025上發布的南非的上演唱的歌曲。發現有關“Die Mooi In Jou”的獨家信息。查找 Die Mooi In Jou 的歌詞、翻譯和歌曲事實。根據互聯網上的一條信息,收入和淨資產是由贊助商和其他來源累積的。“Die Mooi In Jou”這首歌在已編譯的音樂排行榜中出現了多少次?“Die Mooi In Jou”是一個著名的音樂視頻,在熱門排行榜上佔據一席之地,例如前 100 南非 首歌曲、前 40 南非的 首歌曲等。
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Die Mooi In Jou" 事實
“Die Mooi In Jou”在 YouTube 上的總觀看次數達到了 505K 次,點贊次數達到了 3.7K 次。
這首歌已在 14/03/2025 上提交,並在排行榜上停留了 7 週。
音樂視頻的原始名稱是“DEMI LEE MOORE - DIE MOOI IN JOU (AMPTELIKE MUSIEKVIDEO)”。
“Die Mooi In Jou”已在 Youtube 上的 14/03/2025 00:00:07 發布。
"Die Mooi In Jou" 歌詞、作曲家、唱片公司
Luister 'Die Mooi In Jou Hier':
Volg Demi Lee Moore op sosiale media:
Facebook -
Instagram -
TikTok -
_____________________
Lirieke:
As ons
Vorentoe kyk
Sien ons mekaar
As daar
Mooi is in my
Ken jy dit klaar
En almal kan maar luister
Maar net jy sal verstaan
Al raas die wêreld buite
Hoor jy as ek praat
As daar
Goed is in my
Sien jy dit raak
Oh
Die son skyn deur jou oë
Jy kies my oor en oor
Ek weet as jy so kyk
Die mooi in jou
Sien die mooi in my
Oh oh
Sien die mooi in my
Ek het gesoek
Ek het probeer
Saam jou
Vind ek myself
Jy’s my geleer
En almal is al huis toe
Net ek en jy bly oor
Dit maak nie saak wie luister nie
Want jy staan nog heel voor
As daar
Goed is in my
Sien jy dit weer
En weer
En weer
Die son skyn deur jou oë
Jy kies my oor en oor
Ek weet as jy so kyk
Die mooi in jou
Sien die mooi in my
Oh oh
Oh oh
Uiteindelik klaar gesoek
Ek weet ek is genoeg
Ek kies jou oor en oor
Die beste lê nog voor
Die son skyn deur jou oë
Jy kies my oor en oor
Ek weet as jy so kyk
Die mooi in jou
Sien die mooi in my
Oh oh
Sien die mooi in my